Jean wen gesogte toekenning
Jean Potgieter van Hoërskool Hartbeespoort het 'n eerste plek in die Nasionale Vaardigheidskompetisie vir Ingenieurs, Grafika en Ontwerp behaal.
Jean Potgieter van Hoërskool Hartbeespoort het 'n eerste plek in die Nasionale Vaardigheidskompetisie vir Ingenieurs, Grafika en Ontwerp behaal.
Ronin Swarts, 'n leerder van Hoërskool Hartbeespoort en talentvolle skopbokser is in die nasionale skopboksspan ingesluit
Vier sagtebalspelers van Hoërskool Hartbeespoort het onlangs in Praag in die Tsjeggiese Republiek aan 'n internasionale sagtebalwedstryde deelgeneem.
Hoërskool Hartbeespoort se leerders was beslis besig die afgelope vakansie. Die leerders van die skool se diensraad het hul gate uit geniet by die Diensraadkamp 2024.
Vier van Hoërskool Hartbeespoort se onder 19- en onder 16-krieketspelers is in die Noordwes-distrikspan ingesluit.
Hoërskool Hartbeespoort se Sewes-span het hulself uitstekend van hul taak in Potchefstroom gekwyt. Die eerstespan wen HTS Potchefstroom 33 - 5 in die finaal.
Hartbeespoort High School learners Jean Potgieter and Bokamoso Raamano participated in the Engineering Graphics and Design (EGD) Provincial Skills Competition.
Hoërskool Hartbeespoort het sy Diensraad vir 2024/2025 aangekondig.
Following the North West Championships on 3 August, two athletes of Hartbeespoort High School, Jason Gentz and Sbusiso Ncube
Seth Best en Louwen Nel van Hoërskool Hartbeespoort het individueel in die Bojanala-skaakkampioenskappe deelgeneem.