Madibeng darts team wins gold
The Madibeng Municipality's darts team won gold at the recent provincial games of the Inter-Municipal Sports of South Africa
The Madibeng Municipality's darts team won gold at the recent provincial games of the Inter-Municipal Sports of South Africa
Baie hengelaars wat tyd spandeer langs die oewers van Hartbeespoortdam is op soek na daardie groot karp wat die aas moet vat.
Daar word tans nie net groot karp in Hartbeespoortdam gevang nie, die rivier het ook gedurende die week goeie vangste gelewer.
A group of "older" people in Bokfontein formed a football team, the Bokkies Warriors, last year to motivate and inspire young people to change their lives.
Toestande vir hengel by Hartbeespoortdam is tans baie gunstig wat hengelaars die geleentheid gebied het om groot karp en babers uit te trek.
Die plaaslike jong gholfspeler, Janko van der Merwe, het as lid van die Junior Protea seunspan aan die onlangse All Africa gholfkampioenskappe deelgeneem.
Dit was n baie goeie week langs die hengelwater van Hartbeespoortdam waar hengelaars goeie vangste uitgetrek het.
Na die goeie reën wat geval het en die hoë invloei van water in Hartbeespoortdam het vangste van karp en baber toegeneem en groot hoeveelhede vis is tydens hengelsessies geland.
For the second year in a row, Applied Sport Science has achieved distinction as the top-performing facility in Africa during Technogym’s annual “Let’s Move For a Better World” campaign.
Johan, Hester en Rene Berthold het die naweek by Oberon gaan hengel waar hulle 25 karp geland het.