Blinklywe by die Dam 1 Aug 2024
Deon Bezuidenhout by Ifafi Aquatic Klub Hengelaars het [...]
Deon Bezuidenhout by Ifafi Aquatic Klub Hengelaars het [...]
Dit was weer 'n goeie week vir hengel by Hartbeespoortdam, [...]
Karphengel die afgelope week was baie goed by Hartbeespoortdam met [...]
Inligting wat gedurende die week vanaf hengelaars wat die oewers besoek het is dat daar lank gewag word voor die karp aas neem
Hengel by Hartbeespoort dam gedurende Junie is steeds goed. Hengelaars wat die oewers besoek, trek goeie vangste van karp uit.
Hengel by Hartbeespoortdam het heelwat afgeneem met baie min hengelaars wat die oewers besoek.
Well-known Lieutenant Colonel Eric Brand from Hartbeepoort police station participated in the 2024 Comrades marathon and finished the 87km in a time of 10:58.
Twenty-six Hartbeespoort athletes competed and finished the 87km Comrades marathon from Durban to Pietermaritzburg.
Hartbeespoortdam het gedurende die week weer gesorg vir groot glimlagte op hengelaars se gesigte. Pragtige karp is op die oewers uitgetrek.
Na weke van goeie hengel by Hartbeespoortdam het die eetgewoontes van karp drasties afgeneem en die tempo waarteen karp geland word het heelwat verander.