Blinklywe by die Dam 28 Maart 2024
Karp- en baberhengel was weer die hoogtepunt van die afgelope week met groot hoeveelhede van die twee spesies wat by oewers van Hartbeespoortdam geland is.
Karp- en baberhengel was weer die hoogtepunt van die afgelope week met groot hoeveelhede van die twee spesies wat by oewers van Hartbeespoortdam geland is.
Daar is tans baie goeie babervangste vanaf die oewers by Hartbeespoortdam.
And the winners are...
The 5th Edition of the US Kids Big 5 SA Open Championship is about to kick off at Magalies Park on 24 March.
Die Noordwes skopboksproewe is 23 Februarie in Brits aangebied en 'n rekordgetal van 43 studente van Red Dragon Skopboksklub in Hartbeespoort het deelgeneem.
Hengelaars het die afgelope week groot vis by Hartbeespoortdam uitgetrek.
Hartbeespoort fietsryer, Kris van Straaten (45), is onlangs bekroon as die nuwe Suid-Afrikaanse kampioen in die SA Padfietskompetisie vir veterane mans.
Omstandighede vir hengel die afgelope week was baie goed by Hartbeespoortdam en hengelaars het weer goeie vangste by die onderskeie oewers uitgetrek.
Ifafi Aquatic Klub het die afgelope week goeie vangste gelewer met karp van tussen 5 en 15.48 kg wat geland is.
Hengelaktiwiteite was stil by die Hartbeespoortdam oewers die afgelope week.