GHS-leerders in Luiperds-span
Dié kranige jong rugbyspelers van Laerskool Generaal Hendrik Schoeman is vir die provinsiale Luiperds-span verkies.
Dié kranige jong rugbyspelers van Laerskool Generaal Hendrik Schoeman is vir die provinsiale Luiperds-span verkies.
Laerskool Generaal Hendrik Schoeman se onder 13 gemengde ligaspan het aan die Bojanala-liga deelgeneem en 'n tweede plek verower.
Laerskool Generaal Hendrik Schoeman se rugbyspanne het pas teruggekeer van 'n toer na Camp Discovery waar hulle 'n rugbykliniek bygewoon het.
Amoré Ebersöhn, 'n leerder van Laerskool Generaal Hendrik Schoeman het twee eerste plekke by die Dance World Cup South Africa losgedans.
Baie geluk aan Die Laerskool Generaal Hendrik Schoeman-atlete wat 21 en 22 Maart aan die Suid-Afrikaanse Skole-atletiekampioenskappe deelgeneem het.
Laerskool Generaal Hendrik Schoeman se swemspan het onlangs aan die Noordwes skoleswemkampioenskappe in Potchefstroom deelgeneem en is aangewys as die top laerskool.
Leerders van Laerskool Generaal Hendrik Schoeman het onlangs hul ontwerptalent gewys toe hulle by French Toast by Little Paris 'n ontwerpersdag gehou het.
Mark Bailey, 'n onderwyser by Laerskool Generaal Hendrik Schoeman, is vir die tweede agtereenvolgende jaar as die Nr 1 skeidsregter van die Luiperds-span aangewys.
Sydney Howes, Amieka Henning en Marizelle Vermaak van Laerskool Generaal Hendrik Schoeman, is gekies vir die North West Province Lifesaving Association
Dié swemmers van Laerskool Generaal Hendrik Schoeman is gekies om Noordwes in Kimberley by die 4+1 Interprovinsiale Gala te verteenwoordig.