Laerskool Generaal Hendrik Schoeman se rugbyspanne het pas teruggekeer van 'n toer na Camp Discovery waar hulle 'n rugbykliniek bygewoon het.
Amoré Ebersöhn, 'n leerder van Laerskool Generaal Hendrik Schoeman het twee eerste plekke by die Dance World Cup South Africa losgedans.
Baie geluk aan Die Laerskool Generaal Hendrik Schoeman-atlete wat 21 en 22 Maart aan die Suid-Afrikaanse Skole-atletiekampioenskappe deelgeneem het.
Laerskool Generaal Hendrik Schoeman se swemspan het onlangs aan die Noordwes skoleswemkampioenskappe in Potchefstroom deelgeneem en is aangewys as die top laerskool.
Leerders van Laerskool Generaal Hendrik Schoeman het onlangs hul ontwerptalent gewys toe hulle by French Toast by Little Paris 'n ontwerpersdag gehou het.
Mark Bailey, 'n onderwyser by Laerskool Generaal Hendrik Schoeman, is vir die tweede agtereenvolgende jaar as die Nr 1 skeidsregter van die Luiperds-span aangewys.
Sydney Howes, Amieka Henning en Marizelle Vermaak van Laerskool Generaal Hendrik Schoeman, is gekies vir die North West Province Lifesaving Association
Dié swemmers van Laerskool Generaal Hendrik Schoeman is gekies om Noordwes in Kimberley by die 4+1 Interprovinsiale Gala te verteenwoordig.
Laerskool Generaal Hendrik Schoeman se redenaars het die jaar voorwaar op ‘n hoogtepunt met prestasies by die Nasionaal Finaal Radikaal Redenaarskompetisie afgesluit. Hulle het deur die jaar tydens elke kompetisie uitstekend presteer.
Laerskool Generaal Schoeman se perderuiters het puik gevaar tydens die onlangse SANESA Noordweskampioenskappe
Joshua de Kock (11) het op 25 Oktober 2024 aan die Funakoshi Gichin Wêreld Karate Kampioenskappe in Japan deelgeneem en in die Top 10 geëndig in Kumite (Free Fighting).
Vyftien atlete van Laerskool Generaal Hendrik Schoeman het onlangs aan die Suid-Afrikaanse landloopkampioenskappe deelgeneem en uitstekend presteer.
Die onder 11A dogtertennisspan van Laerskool Generaal Hendrik Schoeman het tweede plek behaal in Bojanala-tennisliga en dring deur na die Noord-Wes finaal
Laerskool Generaal Hendrik Schoeman se eerste tennisspan het derde plek in the Bojanala-tennisliga verower.
Baie geluk aan die 40 atlete van Laerskool Generaal Hendrik Schoeman wat goed presteer het by die Atletiek Noordwes Noord (ANWN)-kampioenskappe in Zeerust.
Die Pretorius-sussies, van die Brits Gimnastiekklub en leerders van Laerskool Generaal Hendrik Schoeman, het aan die Noordwes Gimnastiekkampioenskappe in Klerksdorp deelgeneem
Vyftien atlete van Laerskool Generaal Hendrik Schoeman het gekwalifiseer om aan die Suid-Afrikaanse landloopkampioenskappe deel te neem.
Jan en Lumé Venter, leerders van Laerskool Generaal Hendrik Schoeman het onlangs aan die Noordwes-gimnastiekkampioenskappe in Klerksdorp deelgeneem
Clarise Minnie, Mienke van Zyle en Thati Tungwane van Laerskool Generaal Hendrik Schoeman het deurgedring na die nasionale finale ATKV-redenaarskompetisie
Leerders van Laerskool Generaal Hendrik Schoeman het aan die Suid Afrikaanse Judo Kampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem en agt medaljes huis toe gebring.
GHS2025-01-09T11:54:39+02:00