Daar was inderdaad groot pret by Hoërskool Hartbeespoort verlede week toe leerders hul onderwysers vasgeplak en stil gemaak het.
Chrizaan Hough, Anica Burger en Franco Steyn, sagtebalspelers van Hoërskool Hartbeespoort is vir die All Stars-sagtebalspan gekies
Baie geluk aan Hoërskool Hartbeespoort se onder 16-dogters-jukskeispan wat onlangs die Gauteng Noord A-liga gewen het.
Hoërskool Hartbeespoort se onder 14-hokkiespelers het die afgelope hokkieseisoen hul staal gewys
Hartbeespoort High School horse riders did extremely well during recent events and four riders were chosen for the North West team which will compete in the national championships in October.
Hoërskool Hartbeespoort se eerste netbalspan het Hoërskool Bergsig met 24-15 geklop om hul plek in die eindronde van die Best Schools Netbaltoernooi te verseker.
Christelle Bekker and her horse Mercy Mission participated in the SANESA (South African National Equestrian Schools Association) Eventing tournament
Geluk en sterkte aan Karli Terblanche en Ronin Swarts van Hoërskool Hartbeespoort
Jean Gouws, 'n leerder van Hoërskool Hartbeespoort, het onlangs aan die nasionale bofbalkampioenskappe in Kaapstad deelgeneem
Hartbeespoort High School's debating team, Armin Steyn, Refiloe Masetla, Angelica Shaw and Kele Motshoane, participated in the second round of the National Debating League recently.
Kgothatso Galane, 'n hoogspringer en leerder van Hoërskool Hartbeespoort het 'n goue medalje in hoogspring by die Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe verower.
Die oud-Springbok rugbyspeler, Morné Steyn, het verlede die Hoërksool Hartbeespoort se rugbyspelers tydens 'n spesiale oefening kom touwys maak.
Hoërskool Hartbeespoort se sportspanne het die afgelope naweek teen Hoërskool […]
Hoërskool Hartbeespoort se redenaars het nie net met 'n mond vol tande tydens vanjaar se redenaarskompetisie gestaan nie.
Selfs reën kon Hoërskool Hartbeespoort se swemmers nie keer tydens die Noordwes Interhoër Swemgala nie.
Hartbeespoort High School athlete Kamogelo Ganta ran the 3000m event […]
Hartbeespoort High School learners Ruan Holtzhausen, Caitlin Rossiter and Neil […]
Hoërskool Hartbeespoort het verlede naweek aan 'n atletiekbyeenkoms teen Hoërskole Gerrit Maritz en Erasmus meegeding.
Hoërskool Hartbeespoort het die afgelope week hul uitblinkers by die Interhuis Atletiekbyeenkoms geluk gewens.
Agter elke suksesvolle matrikulant is daar onderwysers wat die ekstra myl saam loop.
Hoërskool Hartbeespoort spog met ‘n 98.32% slaagsyfer en verskeie toppresteerders. Die 2024 matrieks het altesaam 144 onderskeidings behaal.
Baie geluk aan dié sagtebalspelers van Hoërskool Hartbeespoort wat besonder goed gevaar het tydens die Suid-Afrikaanse sagtebalkampioenskappe.
Carel van Wyk is as Hoërskool Hartbeespoort se nuwe skoolhoof aaangestel.
Hartbeespoort High School2025-01-09T11:55:55+02:00
[adning id="4987"]











