Laerskool Broederstroom se eerste Sagtebalspan was hierdie seisoen onoorwonne en het uitstekend gespeel.
Quinn Evans, 'n Graad 7-leerder van Laerskool Broederstroom het aan die nasionale perdrykompetisie by Kayalami deelgeneem
Gimnaste, Janneman Dubery en Wouter Dubery, van Laerskool Broederstroom het aan SA Gimnastiekkampioenskappe deelgeneem en hul Suid-Afrikaanse-kleure ontvang
Laerskool Broederstroom se landlopers het Vrydag, 1 Augustus, aan die Landloop Liga by Laerskool Vissershoek deelgeneem
Laerskool Broederstroom het sy top akademiese presteerders vir die tweede kwartaal in die onderskeie grade aangewys. Hier is hulle!
Xander van der Merwe, 'n Graad 5-leerder van Laerskool Broederstroom het die afgelope vakansie aan die TYR Prestige Swemgala in Durban deelgeneem. H
Drie van Laerskool Broederstroom se akrobate het aan die ASSA, Noordwesdistrik se kompetisie vir Akrobatiese Dans in Centurion deelgeneem.
Ses skopboksers van Laerskool Broederstroom het onlangs aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe deelgeneem en goud, silwer en brons medaljes verower.
Laerskool Broederstroom is trots op hul hengelaars en afrigters na 'n puik hengelseisoen.
Mihandri Fouché (Graad 3) en Francois Fouché, (Graad 1), leerders van Laerskool Broederstroom, het verlede week aan die Gauteng provinsiale karatekampioenskappe deelgeneem.
Laerskool Broederstroom het verlede week hul Huissport Atletiekdag gehou. Baie geluk met al die wenners se prestasies.
Laerskool Broederstroom se hoofleiers het die nuwe skooljaar begin deur al die leerders saam met die Broedie-By te verwelkom.
Laerskool Broederstroom se 2024 leiers en die Broedies-By het nuwe leerders tydens Broedies se Opedag Karnaval verwelkom .
Laerskool Broederstroom spog met dié sagtebalspelers wat vir dieTshwane Skolesagtebalspanne gekies is.
Laerskool Broederstroom se hengelspan het Gauteng-Noord by Transvaal Kampioenskappe by die Vaaldam verteenwoordig
Liran Prinsloo, 'n Graad 3-leerder van Laerskool Broederstroom, is as Tshwane-Wes Distrik se 'Numeracy Challenge'-wenner aangewys.
Elrie Van der Merwe van Laerskool Broederstroom het aan die Internasionale Akrobatiese Dans en Moderne Jazz eksamen deelgeneem.
Benjamin Koster van Laerskool Broederstroom het 'n tweede plek behaal in die Tshwane-Wes-distrik se 'Mental Maths'- kompetisie.
Laerskool Broederstroom het die senior entrepreneurs van die skool aangewys.
Drie gimnaste van Laerskool Broederstroom neem eersdaags aan die Suid-Afrikaanse Gimnastiekkampioenskappe in die Kaap deel.
Broederstroom Laerskool2025-01-09T11:57:08+02:00











